2 Korintiërs 11:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar ek is bang dat julle gedagtes weggelei sal word van die onverdeelde en suiwere toewyding aan Christus, net soos Eva verlei is deur die listigheid van die slang.

2 Korintiërs 11

2 Korintiërs 11:2-13