2 Korintiërs 11:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wat ek nou sê, kom nie van die Here nie. Nee, in hierdie aangeleentheid praat ek werklik soos 'n dwaas, in die oortuiging dat ek grond het om te roem.

2 Korintiërs 11

2 Korintiërs 11:16-26