2 Korintiërs 11:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Soos ek nou maak, sal ek voortgaan om te maak. Daarmee sal ek vir dié mense wat 'n aanleiding soek om te roem dat hulle net sulke apostels soos ons is, elke aanleiding daartoe ontneem.

2 Korintiërs 11

2 Korintiërs 11:4-21