2 Korintiërs 10:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Deur op julle te roem, gaan ons dus nie die perke te buite nie, want dit is nie ander mense se werk waarop ons roem nie. Ons hoop dat julle geloof sal toeneem en dat ons dan onder julle nog meer sal hê om op te roem, steeds binne die perke van ons werkkring.

2 Korintiërs 10

2 Korintiërs 10:11-16