2 Korintiërs 10:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek, Paulus, doen 'n persoonlike beroep op julle — ek, wat mos “gedwee” is as ek by julle is, maar “manhaftig” teenoor julle as ek van julle af weg is. In die Naam van Christus, wat nederig en vriendelik is, vra ek julle:

2 Korintiërs 10

2 Korintiërs 10:1-11