2 Korintiërs 1:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

En wat julle betref, het ons 'n vaste verwagting: ons weet dat net soos julle saam met ons deel het aan die lyding, julle ook aan die bemoediging deel het.

2 Korintiërs 1

2 Korintiërs 1:1-9