2 Korintiërs 1:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

In elke moeilikheid bemoedig Hy ons. Daarom kan ons ook ander bemoedig wat in allerlei moeilikhede verkeer. Ons kan hulle bemoedig met dieselfde bemoediging waarmee God ons bemoedig,

2 Korintiërs 1

2 Korintiërs 1:1-13