2 Korintiërs 1:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek roep God tot getuie en staan met my lewe daarvoor in: dit was om julle te spaar dat ek toe nie na Korinte toe gekom het nie.

2 Korintiërs 1

2 Korintiërs 1:17-24