2 Konings 9:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die hele koningshuis van Agab sal tot niet gaan. Ek sal elke manlike nakomeling van Agab in Israel sonder uitsondering uitroei.

2 Konings 9

2 Konings 9:1-18