2 Konings 9:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Joram vir Jehu sien, vra hy: “Kom jy in vrede, Jehu?”Maar hy antwoord: “Wat? Vrede? Met al hierdie hoerery en toordery van jou ma Isebel se afgodsdiens?”

2 Konings 9

2 Konings 9:18-29