2 Konings 9:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die perderuiter het Jehu tegemoet gegaan en gesê: “Die koning vra of jy in vrede kom.”Jehu het geantwoord: “Wat maak dit saak of ek in vrede kom? Sluit by my aan.”Die man het laat weet: “Die boodskapper het tot by hulle gekom, maar hy kom nie terug nie.”

2 Konings 9

2 Konings 9:17-24