2 Konings 9:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Jehu uit die kamer uit terugkom by die amptenare van die koning, het hulle vir hom gevra: “Is alles reg? Hoekom het hierdie mal man na jou toe gekom?”Hy het hulle geantwoord: “Julle ken tog self die man en sy praatjies.”

2 Konings 9

2 Konings 9:5-17