2 Konings 8:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Elisa in Damaskus kom, was koning Ben-Hadad van Aram juis siek. Toe hulle hom meedeel dat die man van God daar aangekom het,

2 Konings 8

2 Konings 8:2-15