2 Konings 8:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het die pad van die koningshuis van Agab geloop: hy het gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here net soos die koningshuis van Agab, want hy het ingetrou in die familie van Agab.

2 Konings 8

2 Konings 8:17-29