2 Konings 8:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Waarom huil u?” het Gasael gevra.Elisa het geantwoord: “Omdat ek weet watter kwaad jy die Israeliete gaan aandoen. Jy sal hulle vestings in vlamme laat opgaan, hulle jongmanne doodmaak, hulle kindertjies verpletter en hulle swanger vrouens oopsny.”

2 Konings 8

2 Konings 8:9-18