2 Konings 7:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here het die Arameërs in die kamp die geluid laat hoor van strydwaens, perde en 'n groot leër. Hulle het vir mekaar gesê: “Die koning van Israel het die konings van die Hetiete en van Egipte gehuur om ons aan te val.”

2 Konings 7

2 Konings 7:4-12