2 Konings 7:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar was vier melaatses by die ingang van die stadspoort. Hulle het vir mekaar gesê: “Hoekom bly ons hier tot ons doodgaan?

2 Konings 7

2 Konings 7:1-9