2 Konings 7:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit het gebeur net soos die man van God vir die koning gesê het: “Nege kilogram gars of vyf kilogram meel sal môre hierdie tyd net elf gram silwer kos in die poort van Samaria.”

2 Konings 7

2 Konings 7:8-20