2 Konings 6:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die koning van Aram was in oorlog met Israel gewikkel en het telkens met sy offisiere afgespreek dat hy op 'n sekere plek sou kamp opslaan.

2 Konings 6

2 Konings 6:7-14