2 Konings 6:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Een van sy offisiere het geantwoord: “Nie een van ons nie, U Majesteit, maar die profeet Elisa daar in Israel kan vir die koning van Israel vertel selfs wat u in u slaapkamer sê.”

2 Konings 6

2 Konings 6:9-16