2 Konings 5:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê Naäman: “As u dan nie iets wil hê nie, wil u nie asseblief vir my twee muilvragte grond laat kry nie? Daarop wil ek brandoffers en ander diereoffers bring, net aan die Here, nie langer aan enige ander god nie.

2 Konings 5

2 Konings 5:9-18