2 Konings 4:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

meer olie uit die kannetjie gekom nie. Sy het by die man van God aangekom en dit vir hom vertel. Hy het gesê: “Gaan verkoop die olie en betaal jou skuld. Jy en jou seuns kan dan leef van wat oorbly.”

2 Konings 4

2 Konings 4:1-13