2 Konings 4:40 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het met ete vir die manne van die bredie opgeskep, maar net toe hulle dit proe, roep hulle uit: “Man van God, daar is gif in die kos!” Hulle kon dit nie eet nie.

2 Konings 4

2 Konings 4:35-42