2 Konings 4:36 Afrikaans 1983 (AFR83)

Elisa het vir Gehasi geroep en hom beveel om die Sunemmitiese vrou te roep. Hy het dit gedoen en toe sy inkom, sê Elisa vir haar: “Tel jou seun op.”

2 Konings 4

2 Konings 4:32-37