2 Konings 4:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê Elisa: “Hierdie tyd oor 'n jaar sal jy 'n seun in jou arms hou.”Sy antwoord: “Nee, Meneer, u is 'n man van God, u moet tog nie vir my iets sê wat nie so kan wees nie!”

2 Konings 4

2 Konings 4:15-23