2 Konings 4:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy vra toe: “Maar kan daar nie iets vir haar gedoen word nie?” Waarop Gehasi antwoord: “Ja tog, sy het nie 'n seun nie, en haar man is al oud.”

2 Konings 4

2 Konings 4:9-21