2 Konings 25:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

In die vyfde maand, op die sewende van die maand, in die negentiende regeringsjaar van koning Nebukadnesar van Babel het Nebusaradan by Jerusalem aangekom. Hy was hoof van die lyfwag en amptenaar van die koning van Babel.

2 Konings 25

2 Konings 25:7-12