2 Konings 25:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Teen die negende dag van die vierde maand was die hongersnood in die stad so erg dat daar nie meer kos vir die bevolking was nie.

2 Konings 25

2 Konings 25:1-12