2 Konings 25:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

In die sewe en dertigste jaar van die ballingskap van koning Jojagin van Juda, op die sewe en twintigste van die twaalfde maand, het Ewil-Merodak, wat pas koning van Babel geword het, vir koning Jojagin van Juda uit die gevangenis vrygelaat.

2 Konings 25

2 Konings 25:19-28