2 Konings 25:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Oor die mense wat in Juda oor was, dié wat deur koning Nebukadnesar van Babel toegelaat is om daar te bly, het hy vir Gedalja, seun van Agikam seun van Safan, aangestel.

2 Konings 25

2 Konings 25:21-30