2 Konings 25:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

In die stad het hy die offisier gevange geneem wat in bevel was van die soldate. Daar was ook nog vyf van die koning se vertrouelinge in die stad, die sekretaris van die hoof van die leër wat vir die oproep van die burgers verantwoordelik was, en sestig van die burgers.

2 Konings 25

2 Konings 25:9-23