2 Konings 25:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Elke pilaar was ag meter, en die bronskapiteel bo-op was een en 'n derde meter hoog. Die rooster met die granate om die kapiteel was heeltemal van brons. Die ander pilaar en sy rooster was dieselfde.

2 Konings 25

2 Konings 25:13-21