2 Konings 24:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die koning van Egipte het nie weer 'n veldtog buite sy land aangepak nie, want die koning van Babel het die gebied van Egiptespruit af tot aan die Eufraat verower, die hele gebied wat voorheen aan die koning van Egipte behoort het.

2 Konings 24

2 Konings 24:3-8