2 Konings 24:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die ander verhale oor Jojakim en alles wat hy gedoen het, is opgeteken in die annale van die konings van Juda.

2 Konings 24

2 Konings 24:1-8