2 Konings 24:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het vir Jojagin na Babel toe weggevoer. Hy het ook die koninginmoeder, die vrouens van die koning, sy offisiere en die belangrikste mense in die land van Jerusalem af na Babel toe in ballingskap weggevoer.

2 Konings 24

2 Konings 24:13-20