2 Konings 23:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Josia het nie die priesters wat by die hoogtes geoffer het, by die altaar van die Here in Jerusalem laat kom nie, maar hulle kon saam met hulle ampsgenote ongesuurde brood eet.

2 Konings 23

2 Konings 23:6-10