2 Konings 23:36 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jojakim was vyf en twintig toe hy koning geword het, en hy het elf jaar in Jerusalem geregeer. Sy ma was Sebida, 'n dogter van Pedaja uit Ruma.

2 Konings 23

2 Konings 23:28-37