2 Konings 23:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sy lyfwagte het sy lyk op 'n wa gesit en na Jerusalem toe gebring. Daar het hulle hom in sy graf begrawe.Die burgers van die land het Josia se seun Joahas geneem, hom gesalf en hom koning gemaak in sy pa se plek.

2 Konings 23

2 Konings 23:29-37