2 Konings 23:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het die koning die volk beveel: “Vier die paasfees tot eer van die Here julle God soos dit voorgeskryf is in hierdie boek van die verbond.”

2 Konings 23

2 Konings 23:12-28