2 Konings 22:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

In die agtiende jaar van sy regering het Josia die staatsekretaris Safan, seun van Asalja seun van Mesullam, na die huis van die Here toe gestuur met die opdrag:

2 Konings 22

2 Konings 22:1-6