2 Konings 22:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

want hulle het My verlaat. Hulle het offers gebring vir ander gode en My uitgetart met allerhande maaksels van hulle eie hande. My toorn ontvlam teen hierdie plek, die vlam sal nie geblus word nie.

2 Konings 22

2 Konings 22:7-20