2 Konings 22:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die staatsekretaris Safan het ook aan die koning die mededeling gedoen: “Die priester Gilkija het my 'n boek gegee,” en Safan het vir die koning gelees wat daarin staan.

2 Konings 22

2 Konings 22:6-16