2 Konings 21:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het selfs afgodsaltare gebou in die huis van die Here, die plek waarvan die Here gesê het: “In Jerusalem wil Ek my Naam vestig.”

2 Konings 21

2 Konings 21:3-11