2 Konings 21:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek gaan Jerusalem met dieselfde maat meet as dié waarmee Ek Samaria en die koningshuis van Agab gemeet het; Ek gaan Jerusalem skoonvee soos 'n mens 'n skottel skoonvee en dan omkeer.

2 Konings 21

2 Konings 21:6-14