2 Konings 20:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die ander verhale oor Hiskia, oor sy moedige optrede en oor die dam en die kanaal wat hy gebou het om die water in die stad in te bring, is opgeteken in die annale van die konings van Juda.

2 Konings 20

2 Konings 20:15-21