2 Konings 20:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar kom 'n tyd dat alles wat in jou paleis is, weggedra sal word na Babel toe, al die skatte wat jou voorvaders en jy versamel het. Daar sal niks oorbly nie, sê die Here.

2 Konings 20

2 Konings 20:14-21