2 Konings 20:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Wat het hulle in jou paleis gesien?” vra Jesaja.En Hiskia antwoord: “Hulle het alles gesien wat in my paleis is. Daar is niks van my skatte wat hulle nie gesien het nie.”

2 Konings 20

2 Konings 20:8-20