2 Konings 19:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

“So sê die Here vir jou, Sanherib: Het jy dan nie gehoor nie,Ék het dit bewerk, lank gelede al,van die vroegste tye af het Ek dit voorbereien Ek het dit nóú laat gebeur:jy moes vestingstede verwoesen puinhope van hulle maak.

2 Konings 19

2 Konings 19:16-31