2 Konings 19:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna stuur hy die paleisbestuurder Eljakim, die staatsekretaris Sebna en die leiers van die priesters, almal in rouklere, na die profeet Jesaja seun van Amos toe.

2 Konings 19

2 Konings 19:1-3