2 Konings 19:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hiskia het die briewe wat die gesante gebring het, gevat en gelees. Daarna het hy na die huis van die Here toe gegaan en die briewe voor die Here oopgesprei.

2 Konings 19

2 Konings 19:10-23